commission_02052019091104

Hello! Ek wil graag my Ma gift met een van jou prente. My Ma is my rots, my vriendin, my als. Gebruik asb enige een van die 2 prente soos jy goed dink. My ma is mal oor sonneblomme en varkoor lelies so as daar iewers in die prent van hul kan verskyn of as jy ‘n backwall of flowers wil maak kan dit ook mooi lyk. Simplisties maar classy-that’ s my mom in a nutshell. So baie dankie! En ek weet hierdie gaan ongelooflik special vir haar wees ♥️

Comments are closed