commission_02052019091549

Hello! Ek wil graag my ma gift met ‘n prent van jou. My ma is my rots, my vriendin, my als. She is simplistic but classy in a nutshell. Sy love sonneblomme en varkore lelies so maybe dit iewers insit. Of maybe’ n flower wall background? Jy kan enige een van die 2 images gebruik soos jy goed dink. Kan nie wag nie. Hierdie gaan so special vir haar wees. Dankie!

Comments are closed