Hi Nanna, My boyfriend, George, verjaar en ek wil baie graag vir hom een van jou commissions gee van al ons memories. Ons is baie in die natuur, travel graag en love saam kosmaak en wyn drink, so daar is redelik baie goed wat ek hoop jy sal kan inpas. Ons hou gereeld op ‘n Karoo plaas vakansie, so dit sal great wees as ek en George saam op ‘n plaas motorfiets kan ry waar hy bestuur en ek agterop sit. Hy het groot geword in Amerika en die UK, so dalk kan jy ons teken sodat dit lyk asof ons om/ oor die aarde ry (‘n halwe aardbol sal ook die trick doen). Ons love ‘n sunset by die see, so dalk kan jy dit ook in die agtergrond saam met die aardbol inkorporeer om nog natuur elemente in te bring. Verder het ons op Stellenbosch ontmoet, so ‘n akkerboom of twee wat ‘n apie in het sal baie cool wees, asb. Net ‘n laaste bietjie detail: George dra bril en het altyd ‘n horlosie aan. Hy LOVE ook koffie. Baie dankie vir die moeite! Groete Lana