Dis vir my ma Marinda en haar man Ben. Jy kan doen net wat jy wil. Hulle love die bosveld en musiek. Hy speel kitaar. Hulle het n worshond chukkie. Ben het onlangs kilamanjaro geklim. Hulle is altwee stadsbeplaners. Sy love hindu gode soos Ganesh en Shiva. Laat weet as jy nog goed nodig het.