Hi Anja Net ‘n family portrait van ek, my verloofde en ons twee katte. Either ons wat in die bed chill met die katte bo op die kombers met boeke aan die een kant en Plante aan die anderkant van die bed of net een waar ons staan met die twee cats en weer elemente van boeke en plante en musiek, kitaar miskien. Daar is nog baie references wat jy op my instagram sal kan vind.