Hi Anja. Ek wil graag die illustrasie hê vir my man, Jac se 44 bday geskenk. Hy verjaar eers die 15de Feb en ons is weg tot dan, so sal dit eers die 16de kan kry, so alhoewel ek die 10de ingevul het kan jy enige tyd nog n week langer neem. Ons “wolfpack” bestaan uit Jac en Karlien en ons 2 seuns Ben en Kai. Die boys dra elke jaar Kersfees florals, so sal great wees as almal dit dra. Ons huis op Betty’s baai is sy happy place, so die berg as agtergrond en dalk fynbos sal ook nice wees. Hy is mal oor SUP en kitaar speel, so dalk sy paddle board en n kitaar ook? Ons het n Lab, Ripley en ‘n Labradoodle, Marley wat ook deel van die fam is. Ek hou van die sirkel vorm vir’ n skets. Baie dankie, ek is super opgewonde!! Groete Karlien