commission_14112018082519

Hallo Anja. Dankie vir die awesome pic via Roeline. Kan jy asb vir my die volgende teken: 2 mense (ek en Ash), agterop ‘n Toyota Cruiser (game vehicle tipe), met twee rooibruin staffies (Buffel en Nala)? Die setting is op ons plaas ”Nokanyana”, wat digte bosveld is met baie bome en koedoe’s. Dit sal nice wees as jy die naam ”Nokanyana” op die Cruiser kan inkry. Ek heg foto’s van al die bogenoemde aan. Ons dra gewoonlik khaki klere en vellies op die plaas met ‘n G+T in die hand! Dit is ‘n kersgeskend vir Ash, so sit asb die datum ”25/12/2018” en titel ”Nokkies, Bokkies en Buffels” √™rens op. Frame asb soos Roeline s’n, in hout. As jy onseker is kontak my gerus via Insta. Dankie en groete Pieter

Comments are closed