Jan en ek is Yin en Yang – totaal teenoorgesteldes. Hy serious & stabiel – ek easy & frivolous. Hy is n kind van Nederland (denkend) – ek van Afrika (emosioneel). Hy is Taurus –earth, obsessed met water. Ek is Gemini – lug, obsessed met vuur. Maar ons vul mekaar aan en het baie in gemeen. Ons kyk op dieselfde manier na die lewe en create ons realitiet daar volgens. Ons staan vir righteousness en vrye denke. Ons was altyd oop vir nuwe uitdagings en adventure en nooit bang om on-the edge te lewe. Wat ons persoonlik mooi vind verskil dag en nag, maar ons deel veral n wye musiek smaak; opera, classic, jazz, rock, house, hip-hop…. As ek aan dinge dink wat Jan sou capture, kom sy passion vir musiek, en veral die maak en meng daarvan na vore. Hy speel accordion en het in sy jeug as stagemaster en in verskillende radio studios part time gewerk. Ek heg n foto daarvan aan. Volgens hom was sy ervaring as onderwyser een van die greatest, ek soek na n foto van hom voor n swartbord, maar kan dit nie vind (sal dit aanstuur as ek dit opgespoor het). Ek sou myself symbolies kan vind in n peace sign wat soos op die aangehegte voorbeeld, met Afrika prentjies gevul is – Ndebele art, beadwork, potte whatever – o ja, en mense, partys, wolke, daisies en n keyboard. Macharius, die boot waarop ons mekaar ontmoet en saam gevaar het, was n belangrike keerpunt in ons albei se lewens. Hy is nooit sonder n pakkie Camel Plain, en ek (byna) nooit sonder n glasie wit wyn J