commission_18072019135543

Ons het Vriende, Richard en Brenda, wat in Seillans, Frankryk getrou het, en nou hulle 20 ste huweliks herdenking met weer ‘n kerk diens gaan he in Chapelle Notre Dame L’Oreamu. Die onthaal gaan weer dieselfde champagne he _”Champange Michel Guillemart et Fils “ ( die champagne was nogal ‘n belangrike issue ) en die gaste is vir ‘n week by mekaar vir ‘n heerlike kuier en fees. Hulle bly nou in Doha en Sidney Australia. Hulle het 3 honde. Travel en golf is hoog op hulle lys en hulle is 2 amazing mense. Indien moontlik ons vertrek die 29 ste Augustus en sal dit graag wil saam neem maar ek verstaan dit is ‘n laat kennisgewing

Comments are closed