Ons het Vriende, Richard en Brenda, wat in Seillans, Frankryk getrou het, en nou hulle 20 ste huweliks herdenking met weer ‘n kerk diens gaan he in Chapelle Notre Dame L’Oreamu. Die onthaal gaan weer dieselfde champagne he _”Champange Michel Guillemart et Fils “ ( die champagne was nogal ‘n belangrike issue ) en die gaste is vir ‘n week by mekaar vir ‘n heerlike kuier en fees. Hulle bly nou in Doha en Sidney Australia. Hulle het 3 honde. Travel en golf is hoog op hulle lys en hulle is 2 amazing mense. Ons vlieg die 29 ste Augustus indien jy dalk dit gedoen kan kry. Ek sal verstaan indien jy nie kan nie.