HI Anja, Ek wil graag n portair by jou laat doen van my bf en myself. Rob (Robsponsible). Dit was n tough paar maande want ek het my eie besigheid oopgemaak, end it was net moontlik agv sy encouragement en support deur die proses. Hy is honestly die persoon wat my elke dag laat lag en altyd simple goed saam met my doen. Hy het n bos bruin krulle en altijd bijtje facial hair. Hy dra meeste van die tyd a kep back to front en daar is altyd n stoute grin op sy gesig. Hy haal gewoonlijk sy bril af vir pics. EK het meeste van die tyd my hare los (regruit), en lag gewoonlijk vir iets stupid wat Rob doen. Ons was saam in Laerskool Kenridge, so ek sal dit graag in die portrait wil he, maar ons het reconnect in Power & Glory en sal dit die main background wil he. Ons love om op adventures te gaan, gewoonlik op Rob se Harley (Sportster 883) of tafelberg te hike. Ek sou dit love as daardie twee ook n verskyning kan maak. Ek het n distillery oopgemaak, en sal ook erens n bottle Tequila wil in-sneak. Baie klein element. Een van my fav commisions is “7 Februarie” ek hou van hoe die couple hande vashou en en terug kyk, dalk met p&G in die agtergrond. Kan ek ook vra dat jy die skildery wat ek by references attached het onder my arm teken. En dalk soos n helmet in Rob se ander hand. Ek het die aand wat ons reconnect het daai skildery van P&G prober steel. Don’t even… obvi baie oyseter shots later. Elgeval, baie dankie. XXXX