commission_19022019094434

Hallo Nanna. Jis ek’s excited! Baie dankie dat jy die tyd neem om hierdie te doen. Ok so my boetie (Wessel) en sy verloofde (Rebecca) trou in Junie ek wil graag een van jou sketse vir hulle gee as ‘n persent. Soos jy kan sien in die attached pics, hul is heavy outdoorsy, surf baie, travel baie, loving nature big time! Wil graag hê die “main” pose moet wees hulle op ‘n klein scootertjie (sien “POSE” foto), elk met n helmet looking super carefree and happy. As ons enigsins surfboards kan aanheg soos in “surfboards” fotos sallit amazing wees! Asb kan ons Rebecca se klere verander na wat sy aanhet in die “wardrobe” foto. Wessel kan ook maybe eerder ‘n kortmou t-shirt aanhê ipv langmou ene. In die agtergrond (as moontlik) wil ek graag ‘n uitkyk hê oor baie mooi branders, asook daai klein hut soos in “background prop”, ook ‘n nice sonsondergang met mooi sonstrale of iets. Die foto moet hul “free-spirited” energie vasvang. Seker daarvan jy’t al baie sulke briefs gekry lol. Anyway, maak hierdie als sin? Ek hoop so. Jy kan my enige tyd whatsapp as jy meer sou wou weet, hier is my Dubai nommer: + 971 56 888 4108 Baie liefde, Elsa

Comments are closed