commission_27042020105626

NOTA — Nanna het ingestem om vir my die te doen teen 10 Mei. Dis vier gesigte — my broer Stephan, sy girlfriend Lezanne, sy dogter Isabella en sy seun. As dit werk kan jy die drie honde bysit. Dink jy moet dit dalk los. Shame, maak hom maar eerder bietjie maerder as die recent foto’s. Se as jy nog soek. Jy kan dit eenvoudig hou. Dink sal nice wees as jy iets van ‘n 50 kan inbring iewers. Hy is ‘n fabulous ou, linkse Afrikaanse. As dit vir jou ‘n vibe gee. Sien uit!! Baie dankie.

Comments are closed