commission_30042018160822

Die basiese idee is ons twee in die voorgrond, met ‘n agtergrond van ‘n musiekkonsert/fees vibe (Foto 1, 4, 7, 4) . Hy moet asb ‘n baard hê (Foto 8, 4). Net vir verwysing, ons het ontmoet by ‘n Passenger musiekkonsert by Dieretuinmeer (Zoo Lake) in JHB op 14 Februarie 2015 – en toe het hy ‘n baard gehad. (En LOL vir die V-day ontmoeting, how corny) Ek het ekstra kiekies geadd, so jy kan verder rondspeel soos jy wil. Of laat weet as jy nog info soek? Hierdie is soos ‘n meer-as-drie-jaar-monthiversary geskenk. Dankieeeeeeee, jou kuns is amazing!

Comments are closed