Hi Anja! Vir ons derde commission wil ons graag ons troue vasvang van ‘n maand gelede. Ons het in die stad getrou en fotos geneem tussen die gebou so dit sal great wees as ons die kerk en venue kan sien uitsteek aan weerskante van ons. Dan was daar ook baie groen, so het gedink jy kan die arch bo ons koppe sit, asook tafelberg in die agtergrond om te wys waar dit plaas gevind het. Hoe meer groen hoe beter, Lize is wel mal oor haar trou rok gewees so as hy kan bly soos hy was sal dit great wees. Dan die laaste ding is dat ons after party by Manilla bar was, so as daar ‘n element van karaoke en die Manilla Bar sign kan wees sal dit great wees.